Lydenburg Adademie is 'n privaat laerskool met hoë standaarde waar die kinders se belange eerste staan.

Christelike onderwys word aangebied in u kind se moedertaal.  Kleiner klasgroepe verseker kwaliteitonderrig en individuele aandag.  Skoolbeleid is 'n maksimum van 20 kinders per klas.

Kultuuraktiwiteite asook sport word aangebied.

Lees Meer...